In Josua 22 - 24 lees ons van die laaste dinge wat Josua gedoen het voor hy op die ouderdom van 110 jaar gesterf het. In hierdie gedeelte kom ook die baie bekende frase voor: Ek en my huis, ons sal die Here dien.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show