Debora, 'n regter en profetes, was die vierde rigter van Israel. Barak was die krygsman, maar hierdie keer het die Here die vyand in 'n vrou se hand oorgegee. Ons lees hiervan in Rigters 4 en 5.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show