Numeri vertel ons van Balak, Bileam en die pratende donkie. Maar Bileam word op baie plekke in die res van die Bybel ook genoem - selfs in Openbaring. In die ander boeke sien ons selfs meer van Bileam se hart as in Numeri.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show