Listen

Description

Numeri15 vertel van klossies aan die klere.  Numeri 16 het die aardige storie van Korag, Datan en Abiram se opstand.  Numeri 17 vertel van Aäron se kierie wat bloesels gedra het.   In alles sien ons God se heiligheid, maar ook sy genade wanneer Hy die volk spaar wanneer Moses en Aäron vir hulle intree.

Boodskappe per epos is baie welkom!

Support the show