Op 'n hele paar plekke in die Bybel word daar gepraat van koning Sihon en koning Og. Hierdie storie probeer iets vertel van hulle en hoe God die volk help besluit het waarheen om te trek en teen wie om te veg.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show