Listen

Description

Pastoor Johan Klopper preek vir ons oor die "Verskillende Voorskrifte" 'n Gelowige wat swaarkry moenie kla nie, want om te kla help absoluut niks. Bid eerder. Bid soos iemand sal bid wie 'n intense liefde vir Die Here het. Gebed onder hierdie omstandighede spreek as 'n geloofsaksie.

Vir meer inligting oor Christensentrum Elspark, gaan gerus na ons webtuiste op www.christensentrum.co.za

Hier is die bank besonderhede om tiendes en offergawes te betaal

EFT - Christensentrum Elspark

FNB

Takkode: 251542

Rekening Nommer: 62660055867

Ons glo en vertrou dat julle die diens saam met ons sal geniet.