Listen

Description

'n Preek oor die Koninkryk van God wat 'n pad oopbreek in ons wêreld in en die weerstand waarmee ons te doen kry wanneer ons die Koninkryk in besit wil neem.

Vir meer inligting oor Christensentrum Elspark, gaan gerus na ons webtuiste op www.christensentrum.co.za

Hier is die bank besonderhede om tiendes en offergawes te betaal

EFT - Christensentrum Elspark

FNB

Takkode: 251542

Rekening Nommer: 62660055867

Ons glo en vertrou dat julle die diens saam met ons sal geniet.