Listen

Description

Welkom by ons aanlyn diens.

Die kerk is oop met beperking vir 250, so almal is welkom.

Onthou daar sal nagmaal bedien word aan die einde van die diens.

Pastoor Johan Klopper se diens titel is "Die betekenis van die Kruis"

Share hierdie post en nooi julle familie en vriende.

Gaan na ons webtuiste vir meer inligting:

www.christensentrum.co.za

Subscribe aan ons kanaal op 𝙔𝙀π™ͺ𝙏π™ͺπ™—π™š: https://www.youtube.com/user/Christensentrum

Subscribe aan en luister op ons podgooi kanaal op π˜Ύπ™–π™¨π™©π™—π™€π™­ (minder data verbruik):

https://castbox.fm/ch/2600227

Volg saam op 𝙔𝙀π™ͺπ™‘π™šπ™§π™¨π™žπ™€π™£

http://bible.com/events/48672651

Hier is die bank besonderhede om tiendes en offergawes te betaal

EFT - π˜Ύπ™π™§π™žπ™¨π™©π™šπ™£π™¨π™šπ™£π™©π™§π™ͺ𝙒 𝙀𝙑𝙨π™₯𝙖𝙧𝙠

FNB

π™π™–π™ π™ π™€π™™π™š: 251542

π™π™šπ™ π™šπ™£π™žπ™£π™œ π™‰π™€π™’π™’π™šπ™§: 62660055867

Of maak gebruik van die 𝙕𝙖π™₯π™₯π™šπ™§ toepassing

https://www.zapper.com/share/merchants/?nearbyMerchantId=16941

Ons glo en vertrou dat julle die diens saam met ons sal geniet.