Listen

Description

Welkom by ons aanlyn diens.

Pastoor Johan Klopper se diens titel is "Die Skepping verkondig die eer van God "

Share hierdie post en nooi julle familie en vriende.

Subscribe aan ons kanaal op YouTube: https://www.youtube.com/user/ChristensentrumElspark

Subscribe aan en luister op ons podgooi kanaal op Castbox (minder data verbruik):

https://castbox.fm/ch/2600227

Hier is die bank besonderhede om tiendes en offergawes te betaal

EFT - Christensentrum Elspark

FNB

Takkode: 251542

Rekening Nommer: 62660055867

Ons glo en vertrou dat julle die diens saam met ons sal geniet.