Listen

Description

Die eerste boodskap in 'n reeks oor die laaste dae. Dit fokus op Jesus se uitspraak in Mattheus 24 dat ons moet passop dat niemand ons mislei nie.

Vir meer inligting oor Christensentrum Elspark, gaan gerus na ons webtuiste op www.christensentrum.co.za

Hier is die bank besonderhede om tiendes en offergawes te betaal

EFT - Christensentrum Elspark

FNB

Takkode: 251542

Rekening Nommer: 62660055867

Ons glo en vertrou dat julle die diens saam met ons sal geniet.