Listen

Description

Past. Johan Klopper vertel ons meer oor dag 3 van die Heilige week.

Vir meer inligting oor Christensentrum Elspark, gaan gerus na ons webtuiste op www.christensentrum.co.za

Hier is die bank besonderhede om tiendes en offergawes te betaal

EFT - Christensentrum Elspark

FNB

Takkode: 251542

Rekening Nommer: 62660055867

Ons glo en vertrou dat julle die diens saam met ons sal geniet.