As jy dalk Sondag se diens gemis het, hier is hy weer.
Die kerk is oop en jy is so welkom. Pastoor Johan Klopper voer 'n strydgesprek oor "'n Vurk in die P A D"
Share hierdie post en nooi julle familie en vriende.
Subscribe aan ons kanaal op YouTube: https://www.youtube.com/user/ChristensentrumElspark
Subscribe aan en luister op ons podgooi kanaal op Castbox (minder data verbruik):
Volg ons op Instagram: www.instagram.com/cs_elspark
Hier is die bank besonderhede om tiendes en offergawes te betaal
EFT - Christensentrum Elspark
FNB
Takkode: 251542
Rekening Nommer: 62660055867
Ons glo en vertrou dat julle die diens saam met ons sal geniet.