Welkom by ons aanlyn diens.
Pastoor Johann Van Aswegen se diens titel is "Werklik Nuut?"
Share hierdie post en nooi julle familie en vriende.
Subscribe aan ons kanaal op YouTube: https://www.youtube.com/user/ChristensentrumElspark
Subscribe aan en luister op ons podgooi kanaal op Castbox (minder data verbruik):
https://castbox.fm/ch/2600227
Hier is die bank besonderhede om tiendes en offergawes te betaal
EFT - Christensentrum Elspark
FNB
Takkode: 251542
Rekening Nommer: 62660055867
Ons glo en vertrou dat julle die diens saam met ons sal geniet.