Listen

Description

Na haar tyd in die gewilde Afrikaanse-sepie, 'Suidooster' as 'Suster Graaff', is Marion Holm terug op die planke met haar eenvrouvertoning, 'Holmruggery', om 'n skool in nood te help.