Listen

Description

Ruben Engel speel ’n duistere, onseker karakter in Skemergrond. Spannings, lojaliteit en die grys areas van morele keuses – alles in een rol.

Skemergrond is Maandae tot Donderdae op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) om 19:30