Listen

Description

Ons hoor hom rap oor potte, maar diƩ keer is die welbekende kletsrymer Early B regtig voor die potte en besig met verskeie disse, familie en natuurlik humor en ek gesels met hom oor sy kook program My ma kook beter as joune.