Op At Lunch, vertel Isak Oosthuizen, die besturende direkteur van Eco Trades, wat hul alles bied aan hul kliente. Vir volledige oplossings wat vir die eerste keer korrek ontwerp is deur gekwalifiseerde sonkragingenieurs, en professionele installeerders wat optimale werkverrigting van hoƫ kwaliteit hernubare energieprodukte verseker, kontak Eco Trades op 051 111 0804 of besoek hul webtuiste hier; https://ecotrades.co.za/