Listen

Description

Franja du Plessis gesels met Pulane Nel Sekepe tydens At Lunch oor hoe haar lied "Vere" mense vry moet stel van die gemene dinge wat boelies sĂȘ en wat hulle nie verstaan nie. Die waarheid oor jou is belangrik, glo in jouself en glo in jou geliefdes.