Listen

Description

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, bespreek kommoditeitspryse, die VSA se handelstariewe, die olieprys en Sasol se aandeelprys. Volg RSG Geldsake op Twitter