Listen

Description

Dean Polley, 'n lid- en voormalige president van CUAASA het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom gesels oor Hommeltuie (Drones) en die regulasies oor Hommeltuie in Suid-Afrika asook die verskile tussen privaat gebruik en kommersiƫle gebruik. Luister gerus weer hier na die Podcast.