GROOTfm 90.5 het by Laerskool Monnies gaan kuier vir die #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2018. Ons het met die twee hoofleiers: Wilmarie Nolte en Reinhardt Vermaak gesels asook met die Hoof:
Mnr. Salie Kritzinger. Die Kunsternaar wat die oggend opgetree het was Verona en ons het ook met ons borg: Michelle de Waal - Bestuurende Direkteur van MBT Petrolium gesels. Luister weer hier na die Podcast.