Listen

Description

GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Hoërskool Uitsig 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het.



Onderhoude:

Hoof: Dr. Jan Visagie

Hoofleiers: Ian Anderson (Hoofseun)

Lize-Mari du Plessis (Hoofdogter)

Kunstenaar: Marno van der Merwe

Borg: Isa Carstens