Listen

Description

Ruben Delmage het regstreeks vanaf Laerskool Kameeldrift uitgesaai. Ons het so bietjie met die Hoof - Juffrou Marina van Niekerk gesels asook die Hoofleiers - Abdul Ndiwalana & Nthabiseng Nteta. Luister weer hier na die Podcast.