Dikstertmerries en feite soos koeie (Jana Luther). Teenoor die spesialiswetenskap van die etimologie staan die volksetimologie van Jan en alleman; gewone mense wie se tonge oor vreemde woorde struikel, en wat dan spontaan en heeltemal onwetenskaplik, diƩ tongknopers by hulle eie taal, hul eie variƫteit, hulle eie, unieke taalgebruik aanpas. VivA se webwerf