Listen

Description

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:

>Mediese Vasvra Vraag - Watter orgaan produseer insulien, die hormoon wat bloedsuikervlakke reguleer?

>Mo-vember week 2 fokus: Prostaatkanker

>NICD bevestig probiotiese-gekoppelde bloedinfeksie-uitbraak in Gauteng- en Noordwes-hospitale

>Tania Joffe gesels oor Wêreld Diabetes dag

>Dr. Jaco se mediese-wenk van die week