Listen

Description

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:

>Mediese vasvrae: Watter orgaan help jou om geure en aromas te herken?

>Skoksyfers: Swerm bye laat 4 mense in die hospitaal

>Dis internasionale Eet ’n Appel Dag

> Wêreld patiëntveiligheids-dag

>Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.