Listen

Description

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:

>Mediese Vasvra Vraag - Waar of Vals: Alle mense deel meer as 99% van dieselfde DNA (DNS).

>Mo-vember week 3 fokus: Testikulêre kanker

>Wêreld Toilet Dag

>Vetterige lewersiekte: 'n Groeiende kommer in Suid-Afrika en hoe om dit te bestry.

>Dr. Jaco se mediese-wenk van die week