Listen

Description

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita oor:

> Mediese vasvrae: Wat is die naam van die fobie wat die intense vrees vir bloed beskryf?

> Venita gesels met Prof Oppel Greef om te gesels oor die SA Noodhulpliga se 90ste verjaarsdag

> Fisioterapeut Melinda Marais kom gesels met Venita oor haar werk met bejaardes as deel van nasionale senior burger dag

> Venita gee ‘n wenk vir die week.