Listen

Description

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:

>Hoeveel paar ribbes het die menslike liggaam?

>Skokkende Studie: Hoë Loodvlakke Gevind in Gewilde Proteïenpoeiers

>Check Jou Meds Dag

>Dr Jerrie Bezuidenhoud gesels oor Geestesgesondheid en hoe om hulp te vind.

>Dr. Jaco se mediese-wenk van die week