Listen

Description

#GROOTtrauma | 26 November

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:

>Mediese Vasvra Vraag - Hoeveel asemteue (breaths) neem ’n mens ongeveer per dag?

>Om te vas kan jou beskadigde selle vernietig

>Mo-vember week 4 fokus: Men’s Mental Health

>Gesprek met Dr Melissa Janse van Rensburg – oor mans se geestes gesondheid in die samelewing

>Dr. Jaco se mediese-wenk van die week