Listen

Description

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:

>Mediese Vasvra Vraag - Waarvoor help kaneel — ’n gewilde Kersfees-spesery — volgens navorsing om natuurlik te stabiliseer?

>Crohn’s and Colitis Awareness Week

>16 Days of Activism

>Gesprek met Taleen Heath – oor 16 Days of Activism

>Dr. Jaco se mediese-wenk van die week