Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:
>Mediese Vasvra Vraag - Wat is die alledaagse term vir die mediese toestand Somnambulisme?
>Die begin van Mo-vember
>Hand-voet-en-mondsiekte tref kleuterskool in Bloemfontein
>Beenmurg-bewustheidsmaand
>Dr. Jaco se mediese-wenk van die week