Listen

Description

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:

>Mediese vasvrae: Watter orgaan in die menslike liggaam maak die "lub-dub"-klank?

>Nuwe tydelike ongevalle-afdeling in Nasionale Distrikshospitaal in Bloem geopen.

>Justin Timberlake se Diagnose van Lyme-siekte.

>Hik is iets wat almal al ervaar, maar wat gebeur eintlik in jou liggaam wanneer jy hik?

>Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.