Listen

Description

Kom Saterdag vroeg en kom braai by Mbombela-stadion, maar bly asb. van die veld af wanneer die Springbokke teen Georgiƫ speel. Roelf Kotze is die stadionbestuurder. Hy gesels met Neels.