Die Bulle weet Jimmy Stonehouse se spanne is kliphard, vreesloos en vasberade.
Die Pretorianers se Curriebeker-afrigter, Phiwe Nomlomo, sĂȘ hulle verwag 'n behoorlike toets wanneer die Airlink Pumas hulle Saterdag op Loftus Versfeld die stryd aansĂȘ in die derde ronde van die kompetisie. Die Pumas se spanbestuurder, Sam Sikiwe. kuier saam met Willie Engelbrecht by Sonop Ontbyt in die ateljee.