Listen

Description

Peet Groenewald, hoof van die tegniese afdeling van Platorand Spesiale Skool in Belfast - wat daarin spesialiseer om gestremde kinders se tegniese vaardighede te ontwikkel - het Saterdag in die ateljee van diƩ kinders se suksesverhale gedeel. Hy is ook hoof van die Pumas se rugbyliga vir gestremdes.