In hierdie spesiale episode van Podlitiek gesels DaniĆ«l Eloff met Martin van Staden (Vryemarkstigting) en Daniel du Plessis (Sakeliga) oor die reeks hofsake oor die Covid-19-ramptoestand se inperkingsregulasies. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook