Listen

Description

In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl en Paul Maritz twee groot stories wat hierdie week op hul nuusradar verskyn het.



Wat weet Marokko van Orania, en waaroor gaan die jongste hofuitspraak teen Julius Malema en die EFF? Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook