Listen

Description

Duitsland se besluit om hul kernkragstasies af te skakel kan dalk langtermyngevolge hĂȘ, meen Ernst, en Paul wonder waarom Suid-Afrika nie na die G7-beraad genooi is nie. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook