Listen

Description

Die polisie op Swakopmund het Vrydagaand tydens Copps 94.1 beslag op messe, pangas en ander gevaarlike wapens gelĂȘ. Die res van die operasie het betreklik stil verloop, berig Darren Smith, wat die Copps 94.1-span vergesel het.