Listen

Description

Hierdie week gesels Anette Rheeder oor die belangrike rol wat jou niere speel, hoe delikaat hulle is, en waarom – en veral wie – baat vind daarby om hul niere te ondersteun met A.Vogel Nephrosolid.



A.Vogel Nephrosolid is slegs in druppelvorm beskikbaar by jou naaste apteek.

Vir meer inligting, besoek www.livingnaturally.co.za of stuur ’n e-pos na info@sanatural.co.za.