Anette Rheeder gesels oor die verteringskanaal en die positiewe invloed van A.Vogel Molkosan op hierdie stelsel.
A.Vogel Molkosan is in 200 en 500ml bottels beskikbaar, oorspronklik of bessie gegeur – kyk gerus in jou plaaslike apteek.
Vir meer inligting – besoek gerus die Living Naturally webwerf of stuur jou epos na info@sanatural.co.za