Listen

Description

Hierdie week sluit die program aan by verlede week se onderwerp, met ‘n bespreking van Bio-Strath Iron vir bloedarmoede. Wêreldwyd ly sowat ‘n derde van die bevolking aan bloedarmoede, en dit raak veral mense in Afrika en Asië.



Bio-Strath Iron is beskikbaar op aanvraag by plaaslike apteke en sal binnekort ook by Dis-Chem beskikbaar wees.



Vir meer inligting, besoek www.bio-strath.co.za

of stuur ‘n e-pos aan info@sanatural.co.za

.

.