Listen

Description

Jean-Louis Knouwds sit saam met Estie Schreiber om die belangrikheid van emosionele gesondheid te verken. Wanneer ons emosioneel uit balans is, beïnvloed dit ons fisiese welsyn - die twee loop hand aan hand. Estie verduidelik hoe Irma’s, met ses unieke produkte, mense help om deur die slaggate, druk, seer en hartseer van die lewe te werk en emosionele veerkragtigheid op te bou.



Luister hoe sy uiteensit waar Irma’s pas in ’n moderne leefstyl en hoe dit jou kan ondersteun. Die reeks is beskikbaar by onafhanklike apteke. Vir meer inligting besoek @IrmasRescue op Facebook en Instagram, of stuur ’n e-pos na info@sanatural.co.za

.