Hierdie week gesels JP Nel met Estie Schreiber oor die impak van ystertekort en hoe dit jou gesondheid kan beïnvloed. Hulle bespreek ook Bio-Strath Iron tablette, beskikbaar by apteke, wat help om jou ystervlakke aan te vul.
Vir enige vrae, stuur ‘n epos aan info@sanatural.co.za
.