Listen

Description

Jy is bekommerd oor jou gesin se veiligheid, maar plaas alles wat jy doen daagliks op sosiale media: waar jy vakansie hou, waar jou kinders skoolgaan en selfs waar jy gereeld uiteet. Het jy al gedink dat die verkeerde mense jou dophou?

Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, gee insig op Kosmos 94.1.