Listen

Description

Elke dag maak ons spore. Van die plaas tot die stad, van klaskamers tot kantore en kombuise – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme.

Skakel elke Dinsdag om 12:45 in op Kosmos 94.1 vir Maak Spore – ’n vars kykie in die werklike wêreld van werklike Namibiërs.

Vandag gesels Jessica Thomas met Ruben Lambrechts.

Moontlik gemaak deur Jakkals Vellies Namibia.