Vandag gesels Dr Theuns oor hoe wilde diere gevang word en geskuif word van plaas tot plaas en die bes moontlike maniere daarvoor.