Pieter Möller het tydens Nampo verlede week gesels met 'n produsent van die Noord-Kaap oor 'n unieke produk wat sy ontstaan in die Kalahari gehad het.