Listen

Description

16.09.2023 - Clifford Wee, direkteur van die Gauteng Community Education College gesels oof die mandaat van diƩ kollege is gemeenskapsontwikkeling en om werkloosheid te beveg. Clifford deel sy drome vir die jeug van Suid-Afrika en gesels oor gemeenskapsontwikkeling en leierskap